English|Espanól|Francais |Português|Suomi|
Italian
|
Русский
www.vesconite.com
Tuisblad | Kontak
Soek | Oorsigkaart
 
Afrikaans  
Vesconite -  lang lewe
Vescoflex  
Krediet Kaart Magtiging
Landbou
Monosem Planters
Mynbou
MV Dun Wand Busse
Navraag Vorm
Ontwerpgids
Versoeke
Voorraad VinderNuut!
Applikasies
Geflensde spilas laers op pakwaens
Vesconite Veringstelsel Busse
 
Huidige Reklame vir
Prototipe Aanbod 
Ontwerp Rekenaars
Ontwerp Gidse
Uitstallings
4x4 Bladveer Busse
Monosem Planters
Skeepsvaart
Pompe
 
Produkte vir
Vesconite
Vesconite Hilube
Hitemp 150
Hilube 10
Hilube 20
Dunwand busse
Vanes
Vescoflex
Spesifikasies
Chemiese weerstand
Voorraad vinder
 
Industrie vir
Applikasies
Sukses verhale
Grondverskuiwing
Vurkhysers
Skeepsvaart
Mynbou
Spoorweë
Pompe
Vervoer
Meer industrië
 
Maatskappy Info vir
Omtrent ons
Bulletin bord
Kontak ons
Nuusbriewe
Werksgeleenthede
 
Ontwerp vir
Ontwerp rekenaarsNuut!
Gereelde vrae
Nuttige inligting
 
Navrae/Bestellings
Kwotasies
Navrae vorms
Volgens maat diens
Kredit kaart magtiging
 
Gesondheid/Veiligheid vir
Water goedkening
Veiligheids data

vesconite.com   à    

Geflensde spilas laers op pakwaens

Hierdie swaardiens applikasie benodig 'n materiaal met 'n hoë dravermoë, lae wrywing, hoë slytasie weerstand en 'n goeie dimensionele stabiliteit. Vesconite kombineer al hierdie karaktereienskappe.

Die Vesconite bus het 'n flens van 205mm deursnee en 'n binnemaat van 165mm. Dit word gebruik in die ewenaar spilas laer wat die draaistelle van die agteras beheer.

Die waens word gebruik om meerdoelige houers van 12m lank met 'n kapasiteit van 66m3 en 'n bruto massa van 30,5 ton te vervoer.

Voordele van Vesconite

  • Hoë dravermoë
  • Lae wrywing
  • Hoë slytasie weerstand
  • Goeie dimensionele stabiliteit
  • Geredelik beskikbaar

 

Laaste opdatering: Jun 08 2001

 

 

Tuis blad

Indeks

Navraag Vorm

Kontak ons

Vir inligting en kwotasies, e-pos ons by vesconite@vesconite.com

Suid Afrika 24 uur (011) 616 44 44

Alle regte voorbehou © 1999-2003 VescoPlastics Sales (Edms) Bpk    Waarborg afstanddoening