|
Vesconite
MV Dun Wand Busse
Volle dikte
laer beskerming.
Lae wrywing, lang lewe.
Slytwerende
Vesconite is die antwoord vir busse met dun wande. Vesconite is wêreldwyd bewys
as die langlewe, laekoste en lae wrywingsmateriaal vir busse.
Tradisioneel word dun wand busse vervaardig deur
'n dun lagie lae wrywing polimeer, tipies tussen 0.05mm en 0.5mm dik, op
metaalstroke te heg - dikwels word lood ingesluit. Hierdie busse is redelik
effektief wanneer dit in uiters skoon omstandighede gebruik word.
Sien fig. 1
vir 'n voorbeeld van 'n bus aan sy begin stadium.

Ongelukkig is uiters skoon toestande die
uitsondering op die rëel. Die lagie polimeer slyt gou en skade aan die as
word deur metaal op metaal veroorsaak. Sien fig. 2.

Met Vesconite is die volle dikte van die
bus van Vesconite vervaardig en funksioneer dus as 'n lae wrywings bus
vir die volle dikte van die wand. Metaal op metaal word vermy en die resultaat
is langer lewe met geen skade aan die as, penne of omhulsels nie.
Vesconite MV busse is ontwerp om hoë
ladings teen lae spoed te hanteer met of sonder smering in droë, nat of vuil
toestande. Vesconite is 'n hoogstaande lang lewe, lae wrywende materiaal,
meer slytwerend as acetal en PTFE. Dit het ook uitstekende weerstand teen
oplosmiddels en petroleum produkte (Sien chemiese
weerstand tabel).
Vesconite gelei nie elektrisiteit nie en kan ook
nie roes nie dus sal elektrolitiese korosie geen probleme veroorsaak nie.
In vergelyking met ander polimere absorbeer Vesconite
baie min water. Dit beteken dat spelings en ladings konstant bly in nat
omstandighede.
Vesconite MV busse is ten volle
masjieneerbaar en ontwerp vir 'n akkurate pas wat baie ferm is in vergelyking
met die pas van gesplete busse.
Die dun wand laat ook toe dat die bus 'n deel
vorm van 'n kompakte as ontwerp. Lang
lewe, lae wrywende Vesconite MV busse is die alternatief vir polimeer bedekte
metaalstroke.
Ontwerp riglyne:
PV berekening:
Vir bes moontlike ontwerp bereken die PV (lading x relatiewe oppervlakte
spoed)
| PV
limiete [MPa.m.min-1] |
| PV |
Smering |
| <5 |
Geen smering |
| <10 |
Aanvanklike
smering |
| <25 |
Gereelde
smering |
| <200 |
Aaneenlopende
olie of water smering - groewe word benodig |
| Waar: |
| P = |
Lading (kg) x 9.81 (m/s²) |
| As dikte d(m) x buslengte (m) |
|
|
| V = |
OPM x as dikte d(m) x p |
| Riglyne
vir die gebruik van Vesconite |
Maksimum
ontwerpte lading
(staties,swaaiend of somtydse beweging) |
30
MPa |
Maksimum
oppervlakte spoed
(teen minimale lading) |
200
m/min |
Lineêre
uitsetting
(teen 65% relatiewe humiditeit) |
0.04% |
Maksimum
waterabsorbsie
(versadigheids balans) |
0.5% |
| Temperatuur
grense |
-60
to 100oC |
| Koëffisient
van hitte uitsetting |
6.5
x 10-5mm/mmoC |
| Digtheid |
1.38
x 103kg/m3 |
| Modulus
van rekbaarheid |
2.2
GPa |
Vir
toestande anders as hierbo gespesifiseer kontak VescoPlastic Sales
|
Chemiese weerstand (1 week teen 20oC)
|
| Ongeaffekteer
deur: |
|
| 30% Swaelsuur |
Ethanol,
Methanol |
| 40% Salpetersuur |
Freon 11 |
| Gekonsentreerde soutsuur |
Butaan and
Heptaan |
| 1% Sodium
Hidroksied |
Minerale
olie |
| 10% Sodium chloried |
Transformator
olie |
| 20% Sodium Karbonaat |
Remvloeistof |
| 10% Sodium
Hipochloriet |
Paraffien |
| 30% Waterstofperoksied |
Hoë oktaan brandstof |
Die bostaande data is slegs aanwysend van aard.
Fisiese eienskappe mag verander tydens voorbereidings proses.
| Standaard
Grootte |
Tolleransies |
| d = as
deursnee |
d: +0.12 tot 0.17 mm |
| D = omhulsel deursnee |
D: +0.05 tot 0.10 mm |
| L = Lengte |
L: +0 tot 0.3 mm |
| d |
D |
Lengte
(L) - mm |
| 10 |
12 |
5 |
8 |
10 |
12 |
15 |
20 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| 12 |
14 |
5 |
8 |
10 |
12 |
15 |
20 |
25 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| 14 |
16 |
5 |
8 |
10 |
12 |
15 |
20 |
25 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| 15 |
17 |
|
|
10 |
12 |
15 |
20 |
25 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| 16 |
18 |
|
|
10 |
12 |
15 |
20 |
25 |
30 |
|
|
|
|
|
|
|
|
| 18 |
20 |
|
|
|
|
15 |
20 |
25 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| 20 |
23 |
|
|
10 |
|
15 |
20 |
25 |
30 |
|
|
|
|
|
|
|
|
| 22 |
25 |
|
|
|
|
15 |
20 |
25 |
30 |
|
|
|
|
|
|
|
|
| 24 |
27 |
|
|
|
|
15 |
20 |
25 |
30 |
|
|
|
|
|
|
|
|
| 25 |
28 |
|
|
|
|
15 |
20 |
25 |
30 |
|
40 |
|
50 |
|
|
|
|
| 28 |
32 |
|
|
|
|
15 |
20 |
25 |
30 |
|
|
|
|
|
|
|
|
| 30 |
34 |
|
|
|
|
15 |
20 |
25 |
30 |
|
40 |
|
|
|
|
|
|
| 32 |
36 |
|
|
|
|
|
20 |
|
30 |
|
40 |
|
|
|
|
|
|
| 35 |
39 |
|
|
|
|
15 |
20 |
|
30 |
35 |
40 |
|
50 |
|
|
|
|
| 40 |
44 |
|
|
|
|
|
20 |
|
30 |
|
40 |
|
50 |
|
|
|
|
| 45 |
50 |
|
|
|
|
|
20 |
|
30 |
|
40 |
45 |
50 |
60 |
|
|
|
| 50 |
55 |
|
|
|
|
|
20 |
|
30 |
|
40 |
|
50 |
60 |
|
|
|
| 55 |
60 |
|
|
|
|
|
20 |
|
30 |
|
40 |
|
50 |
60 |
|
|
|
| 60 |
65 |
|
|
|
|
|
20 |
|
30 |
|
40 |
|
|
60 |
70 |
|
|
| 65 |
70 |
|
|
|
|
|
|
|
30 |
|
40 |
|
50 |
60 |
70 |
|
|
| 70 |
75 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
40 |
|
50 |
|
70 |
|
|
| 80 |
85 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
40 |
|
|
60 |
|
80 |
100 |
Grootte van bus voorsien vir 'n akkurate pas en 'n gepaste
speling op die as.
Groottes in vetdruk in voorraad.
Ander groottes beskikbaar met vervaardiging.
Groottes nie gewys nie is beskikbaar vir asse
vanaf 2mm tot 650mm.
Wassers en flensbusse word vervaardig op aanvraag.
Terug na bokant
Opdatering Jan 08 2002 |